Constance Bennett

Constance Bennett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1904-10-22)22 Oktober 1904
Sterfte 24 Julie 1965 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Constance Bennett (22 Oktober 1904 – 24 Julie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente What Price Hollywood? (1932), Bed of Roses (1933), Topper (1937), en The Unsuspected (1947).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search